Vuurtier (astrologie)

丙寅

Die Vuurtier (丙寅, bǐngyín) is die derde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng; die element Vuur en Jang) met die derde Aardtak (寅, yín), gesimboliseer deur die Tier (虎, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurtierjaar het in 1986 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 9 Februarie 1986 tot 28 Januarie 1987.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search